Klub Charlie bied sy eerste dans aan

Klub Charlie bied sy eerste dans aan

11 Oktober hierdie jaar was die Ceres Rugbyklub die plek om te wees vir Klub Charlie se eerste dansgeleentheid. Die dans is in samewerking met die Rugbyklub aangebied. Die sowat 120 gaste is getrakteer met ‘n heerlike burger- en chips-ete en die joligheid het tot...