Jeugweek

Die Jeugweek vind jaarliks plaas. In hierdie week kom besoek geestelike musiekgroepe en gassprekers ons en gesels oor hulle ervaringe en/of lewer boodskappe wat op ‘n geestelike vlak toegepas kan word.